Virtueele Teekamer
Hallo julle
My naam is Timpo en ek is opgewonde oor die virtueele tee kamer waar ons oor enige iets kan gesels hier. Die idee is om betrokke te raak en nuwe idees en sake hier te lig sodat almal lekker saam kan praat oor dit.
Laat my net toe om verskoning te maak oor my spelling. Ek was nog altyd iemand vir wiskunde. Maar dit laat ruimte vir verbetering. So as julle vorstelle het of my wil help met die spelling of idees het kontak my gerus. Ek sal dit wardeer as julle my kan help ;-P